Aliwal North | Aliwal-Noord

Search
Go to content

Main menu

Immanuel Boekwinkel

Business Directory > Executive Ads

Somersetstraat 9, Aliwal-Noord
Tel. 051 633 2938 • Faks 051 633 2938 • E-pos: book@lantic.net
www.immanuelbooks.co.za

Skilderye:
Kom besoek ons kunsgalery waar skilderye van onder andere Hester Hattingh en Anita Oliphant te sien is.

WAT IS NUUT?
* Scrapbooking afdeling met groot hoeveelheid nuwe produkte
* Toners & Ink vir drukkers
* True Vine Creations armbande & hangertjies met Bybel tekse.
* Inkleur- en ander boeke vir kleuters


In Voorraad:

* Bybels - Engels, Afrikaans, Verskillende Vertalings

* Geestelike- en ander boeke o.a. Angus Buchan

* Handgemaakte Kaartjies, boekmerke en ander kaartjies

* Skryfbehoeftes

* Laminering

* Maak van Fotostate

* Versending van Fakse

* DVD's en CD's, o.a. van Angus Buchan

* Kunsbenodigdhede, o.a. Winsor, Newton & Dala

* Olieverf, Akrielverf, Waterverf

* Kwasse, seildoek, Seil Primer, Tekstuur Pasta en vele meer

* Internet Kafee

 
 
Back to content | Back to main menu